Sentrale Federale Distrik

Sentrale Federale Distrik
Центральный
Die ligging van die Sentrale Federale Distrik.
Die ligging van die Sentrale Federale Distrik.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Deelgebiede 18
Stigting 18 Mei 2000
Regering
Hoofstad Moskou
Leier Aleksander Beglof
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 38 427 539
Volgorde 1ste
Digtheid 59/km2
Stedelik 81,3%
Plattelands 18,7%
Statistiek
Oppervlakte 652 800 km2
Volgorde 6de
Webtuiste http://cfo.gov.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Die Sentrale Federale Distrik (Russies: Центра́льный федера́льный о́круг, Tsentralni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland.

Die woord "Sentraal" het ’n politieke en historiese betekenis. Die distrik val geografies in die verre weste van die teenswoordige land, hoewel dit beskou kan word as die sentrale deel van Europese Rusland. Dit is 652 800 km2 groot en het ’n bevolking van 38 427 537, volgens die 2010-sensus.[1] Die huidige presidensiële afgevaardigde is Aleksander Beglof.

  1. [1] Russiese 2010-sensus

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search